Interresant leer ons hier van ‘n ‘menigte’ stemme van uit die Hemel en die verheerliking van God en sy regverdige oordeel. Ons leer ook van die bruilof van die Lam en wie/wat die bruid is. Dan, die oorwinning en vernietiging van nasies en die valse profeet en dier wat gevangene geneem is en lewend in die poel van swawel gegooi is om te verbrand.
Archive for the ‘Die Bybel’ Category
Openbaring 19
Posted in Die Bybel, Nuwe Testament, Openbaring, tagged bruilof, dade, dienskneg, dier, getrou, getuienis, hemel, hoer, koning, lam, oordeel, oorlog, perd, profeet, profesie, prys, regeer, regverdigheid, vals, vlees, woord on Maart 15, 2009 | Leave a Comment »
Openbaring 20
Posted in Die Bybel, Nuwe Testament, Openbaring, tagged aarde, afgrond, bid, boek, boek van die lewe, dade, dier, dood, draak, duisend jaar, duiwel, engel, ewigheid, getuig, gevangenis, god, heilig, hel, hemel, jesus, kinder dood, koning, lewe, nasie, onthoof, oordeel, oorlog, opstanding, profeet, pyn, regeer, satan, see, siel, slang, sleutel, swawel, troon, verlei, vlug, vrederyk, vuur, werke on February 21, 2009 | Leave a Comment »
Openbaring 20 leer ons meer omtrent die duiwel, Satan, die valse profeet en die hel. Dit spreek ook oor die oordeel, die eerste en tweede dood en die vernietiging van die wat deur die duiwel verlei is asook die binding van Satan vir die duisend jaar van vrede. Die oordeel van die dode word bespreek en die verdoemenis wat volg. Daar is ook ‘n belofte, dat die gelowiges wat nie die merk van die dier dra nie, saam met God sal regeer.
Openbaring 21
Posted in Die Bybel, Nuwe Testament, Openbaring, tagged aarde, afgod, alfa en die oméga, apostel, berg, boek van die lewe, bruid, dag, dood, droef, engel, erf, fondament, fontein, geloof, god, gruwel, hardseer, heerlikheid, heilige stad, hemel, hoer, isreal, jerusalem, johannes, lam, leeun, lewe, lieg, lig, maan, moeite, moord, muur, nag, nasie, oorwin, plae, poorte, rein, skaal, son, stad, stamme, swawel, tabernakel, tempel, towenaar, trane, troon, volk, vuur, water, ween, woon on February 21, 2009 | Leave a Comment »
Openbaring 21 gee ons ‘n prentjie van die Nuwe Jerusalem. Het jy al ooit gewonder wat van die tabernakel geword het? Hier belowe God om trande af te vee, dat daar geen meer dood, droefheid, ween of moeite sal wees nie want die ou dinge is verby. Openbaring 21 bring vir ons die voleinding van alles wat was tot die nuwe wêreld saam met God. Al die beloftes kom hier byeen.
Openbaring 22
Posted in Die Bybel, Nuwe Testament, Openbaring, tagged afgod, bid, boek, boom, broer, bruid, dien, engel, gebooie, genade, genesing, getuig, god, heilig, hemel, here, hoer, jesus, johannes, kneg, koning, kristal, lam, leun, lewe, lieg, lig, loon, moord, nasie, onreg, plaag, poorte, profeet, profesie, regverdig, rivier, son, stad, straat, straf, troon, tyd, vloek, voorhoof, vuil, wederkoms, werk, wil on February 18, 2009 | Leave a Comment »
Openbaring 22 is die laaste hoofstuk van die laaste boek in die Bybel. Soos enige ander boek of fliek, hoort ‘n goeie einde geregtig te wees en God stel nie teleur nie. Ons weg na God is deur Jesus.
In hierdie hoofstuk is daar veroordeling maar grootliks gaan dit oor positiewe beloftes. Jesus Homself maak beloftes oor die nuwe lewe. Die ewige lewe saam met Hom.
Dit begin by die rivier wat uitstroom vanuit God en Jesus (die Lam) en dan die boom van die lewe wat ons in Génesis waargeneem het, en die genesing wat dit sal gee. Die belofte is dat daar geen meer duisternis of sonde op aarde sal wees nie en dat God in alle ewigheid sal regeer.
Dit waarsku egter dat ons die woorde ernstig sal opneem en nie die profesie sal ignoreer nie. Jesus beloof ook om gou terug te kom en ons ‘n nuwe lewe te gee wanneer Hy by ons kom woon en die geregtelikes deur die poorte laat. Hier vind ons getuienis van Jesus Homself dat die wat die profesie en gebooie onderhou, vir ewig saam Hom sal woon.
Bladsye
-
Recent Posts
Kategorië
Argiewe
-
Spam Blocked
-
Blog Stats
- 100 hits